vuurklip

Politiek

      

gemene spel

ons lewens word gereël
deur gewetenlose manne
wat eie speletjies speel
en met arrogante stompsin
ons toekoms so verspeel

dinsdagaand 3 junie 1993
(n.a.v. kriel se polisieoptrede teen
die pac waartydens 77 mense in die
vroeë oggendure aangehou is)


   

17-06-2026 10:14:40
page 99/ count: 3
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34