vuurklip

Nuut! Junie 2026
   Afscheid - Adriaan Morrien
   Sononder
   Kringloop
   Winterson
   Verlossing
   Herinneringe
   Rivier
   Annie M.G. Schmidt
   Hanny Michaelis
   Billy Collins

      

Verlossing

Ons staan in die ry
By Pick n Pay.
Klante voor,
Klante agter.

Trollies gelaai
Vir die komende reis,
Brood, wyn,
'n Paar stukkies vleis.

Ons is aan die beurt,
Dis tyd om te betaal.
Die kassier glimlag:
Have a nice day!

En dan is jy vry.

© vuurklip
9 Maart 2020



 

 

   
   

09-08-2026 16:52:12
page 258/38 count: 1
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34