vuurklip

Religie
   erfsonde I
   erfsonde II
   uitverkorene?
   vooroordeel
   gebed
   voltooiïng
   na sý beeld

      vooroordeel

die middeleeuse
heilige familie se neuse
is mooi reguit

die ander hebreeuse
karakters moet uit
krom neuse snuit


nav middeleeuse
skilderye in die
alte pinakothek
in münchen

15 januarie 1991

   
   

17-04-2026 07:28:54
page 143/2 count: 5
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34