vuurklip

Religie
   erfsonde I
   erfsonde II
   uitverkorene?
   vooroordeel
   gebed
   voltooiïng
   na sý beeld

      uitverkorene?

het iemand ooit gevra
of die maagd maria
bereid sou wees
om in te staan
as die seun van god se ma?

saterdagaand 12 februarie 1994

   
   

24-04-2026 18:52:45
page 142/2 count: 170
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34