vuurklip

Ravage
   misfit
   gebed
   winter
   smalls
   ravage I
   ravage II
   ravage III
   carpe diem
   fasade
   ebola virus
   sneeu
   valentyn 1997

      ravage III

die jare:

vind neerslag
in die skilpadvel
op my hande

versag my byt
met die afslyt
van my tande

beperk my sig
tot net die skerpste lig.

die jare:

amplifieer elke gebrek
en van my kleintyd af
die geringste geboortevlek ...


12 junie 1995

   
   

17-04-2026 07:32:38
page 127/3 count: 48
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34