vuurklip

Kwatryne
   cabernet
   cnn
   kapitulasie
   veneer
   roes
   verjaar
   judas
   vergete
   helde van weleer
   valentyn

      

judas

kan wolf skaapwagter speel
en wat kan dit die skaap skeel?
want die wagter is tog ook slagter
wat in die vleis en bloed deel.

woensdagaand 9 April 1997


   
   

17-04-2026 07:33:31
page 117/2 count: 56
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34