vuurklip

Kwatryne
   cabernet
   cnn
   kapitulasie
   veneer
   roes
   verjaar
   judas
   vergete
   helde van weleer
   valentyn

      

verjaar

'n Verjaarsdag is soos 'n goeie vrind:
Te veel besoeke maak onbemind.
Maar soms kry jy geskenke
en oombliklik is jy weer 'n kind.

25 Mei 1996
 


   
   

10-08-2026 10:32:27
page 116/18 count: 132
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34