vuurklip

Kwatryne
   cabernet
   cnn
   kapitulasie
   veneer
   roes
   verjaar
   judas
   vergete
   helde van weleer
   valentyn

      

roes

My motor loop meestal nog OK,
net rooi roes word soms afgeskei.
Eendag ry ek nog na ver plekke:
My laaste ry gaan ek nog met hom ry.


17 Junie 1996


   
   

24-04-2026 18:55:25
page 115/3 count: 176
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34