vuurklip Nostalgie uitkyk sederberg sleeppad Stiltes skemer ewige meeue spore tafelberg I tafelberg II Geologie Gister
| | | tafelberg II
millenia al
lë die berg
diskordant
en ongeërg
op grys graniet
en malmesbury kwartsiet
maar:
sal helaas
terug verweer
tot spierwit
vlaktesand
15 februarie 1995
| |