vuurklip

Politiek
   gemene spel
   biblioteekdiens
   nuus
   goeie môre
   politici

      

politici

die manne van gister
sit veilig verskans
agter gesteelde miljoene
in 'n switserse bank

die manne van vandag
sal môre saam lag
op pad na die bank
want dan is húlle
die manne van gister ...

16 desember 1994


   
   

22-09-2025 02:48:26
page 103/ count: 151
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25