vuurklip

Politiek
   gemene spel
   biblioteekdiens
   nuus
   goeie môre
   politici

      

biblioteekdiens

in boeke probeer ons steeds ontvlug
van die rinkhalsbrandgeur
wat permanent hang in ons lug
en onbelemmerd dring
deur elke geslote venster en deur

maandagaand 7 junie 1993


   
   

17-04-2026 07:30:57
page 100/1 count: 29
function if_ShowPage_00
version: 2025-11-22 09:50:34