Nuut! Junie 2021
Vuurklip in Spaans!
Gedigte
Limericks
Nuwe Name
Robert se Galery
Sederbergstorie
Vuurklip Blog!
Apps
Kontak
      

Hierdie werf bevat sommige van my eie gedigte en limericks.

Voorspel

Klein bou ons ons wêrelde
Al spelend' in die sand,
Sien ons lugkastele
In wolke bo die strand.

Die voorspel tot 'n toekoms
Wat niemand wil voorspel,
Al lê daar alreeds tekens
Vlak onderkant die vel.

Wat kom is in jou gene,
Onwrikbaar ingebed.

Die Dood woon in jou bene,
Hy asem deur jou mond,
En wit gryns jou skelet,
Vanuit 'n bloedrooi wond.

© vuurklip


Die ander gedigte hier is werk waarvan ek hou en is geensins bedoel om 'n algemene oorsig van Afrikaanse gedigte, of selfs van my voorkeure te wees nie.

Soek jy 'n naam vir jou nuwe of verwagte aankomeling, of vir 'n troeteldier? Kyk dan hier!

 

   
   
|i=0:botid='290'|
|update p_counterip set botid='290' where ipaddress='18.117.72.224'|
|ok rows=0 mysqli_error=|

01-05-2024 14:28:39
page 5/8560 count: 1
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25