Monthly Archives: July 2017

Biografie

Biografie Ek het ‘n boek Met baie blaaie. Het aanvangs te vinnig gelees, Paragrawe oorgeslaan, Sinne misverstaan. Ontgogel deur misverstand. Ek lees nou langsamer, Blaai te√ęsinnig om, Ontleed elke paragraaf, Proe versigtig aan elke woord. Langtand op pad Na die … Continue reading

Posted in Eie Werk | Leave a comment