vuurklip

Nuut! Junie 2021
   Sononder
   Kringloop
   Winterson
   Verlossing
   Herinneringe
   Rivier
   Annie M.G. Schmidt
   Hannie Michaelis
   Billy Collins

      

Sononder

Die sonwysernaald
Se skadu rek lank:
“Die Son trek water”
Het die oumense gesê
As die Son net ‘n aks
Bo die horison lê.

Maar niks is gesê van die nag
Wat nét ágter die horison wag.

Ad occasum tendimus omnes
(Elkeen reis na sy eie sononder)
‘n Spreuk wat dikwels op sonwysers aangebring word
©vuurklip
10 Julie 2021

sundown

 

   
   

13-05-2024 08:18:26
page 283/2 count: 2
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25