vuurklip Ander Limerickmakers Karel van het Reve Tineke Mols Tom Larney Frank Snyckers Gert de Beer Erhardt Korf Geoffrey Chew
| | | Gert de Beer
Ons was smug oor ons goeie krieket
tot die wiendies ons gebriek het.
Ja, dis Lara se wicket
wat die kykers so siek het
Hulle moes maar liewer gaan fliek het.
| |