vuurklip

Skunnig
   Deel 1d
   Deel 2d
   Deel 3d

      

Skunnig Deel 2


'n rowwe man van verneukpan
sê: "jy moet krap waar dit jeuk man
    en as jy dalk dink
    jy gaan krap waar dit stink
dan smeer jy net mum teen die reuk man!"



'n jong man van die kaap goeie hoop
wou op 'n aand 'n kondoom gaan koop
    maar sy geld was al op
    en sy nooi sê toe : stop!
nou moet jy volstaan met 'n knoop!



Benoni I
'n dominee daar in benoni
sê vir sy vrou: nee nie nou nie
    ek moet eers my preek
    in die kerk gaan afsteek
boonop kan ek nie weer so gou nie!



Benoni II
'n wulpse jong nooi van benoni
sê vir haar kêrel: nie so nie!
    die sendeling manier
    gee te min plesier
is dit nie beter met die vrou 'n slag bo nie?



ou jan du toit van kakamas
het nooit gebad en min gewas
    jy kan hom alfabeties soek
    by K in die guinness-rekordboek
as die stinkste K in kakamas!


 

   
   

21-06-2025 01:28:14
page 20/1 count: 66
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25