vuurklip

Skunnig
   Deel 1d
   Deel 2d
   Deel 3d

      

'n sekere man van die Strand
se vrou ruk mos al's uit verband
    sy bly dus steeds keer
    en kla van kopseer
nou doen hy maar al's met die hand


'n sekere vrou van Dubai
is moeg vir haar man se latswaai
    sy sê: "jou ou bok,"
    "gaan sit in jou hok"
"die vinger gaan nou koning kraai!"


 

   
   

22-09-2021 08:06:39
page 196/ ip: 114
function if_ShowPage_00