vuurklip

Skunnig
   Deel 1d
   Deel 2d
   Deel 3d

      

Skunnig Deel 1


die army se sexy majoortjie
laat span elke troepie se boordjie
    hul staan penorent
    op saluut voor haar tent
en wag vir 'n kans in haar voortjie!

1 augustus 2003



sy sê sy is blond en sy's wulpserig
en dit maak die manne so spulserig
    maar dit is gewis
    dis nes hulle is
die breintjies is immers net gulpgerig!

20 augustus 2003



Daar was eens 'n harde koejawel
Hy woon kaalgat in sy rondawel
    Die ou vrouens skrik
    Die jong meisies stik
As hul kyk na sy voël met die snawel

11 julie 2000



'n Sekere man van Bloemfontein,
Nie meer te jonk maar darem nog rein
    Want elke vrou sê
    As hy by haar lê
Ag nee man, daai ding is te klein

2 junie 2000



die meeste mans aanbid vir venus
die ander klomp vereer die penus
    daarmee is gedemonstreer
    dat (sonder enige verweer)
'n man se brein tussen sy benus

3 oktober 1997


 

   
   

21-06-2025 02:30:05
page 19/4 count: 105
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25