vuurklip Religie erfsonde I erfsonde II uitverkorene? vooroordeel gebed voltooiïng na sý beeld
| | | voltooiïng
god het die heelal
uit die niet gebied;
volgens sy gebooie
in graniet gegiet,
toe het hy dit goed gevind.
nou word god
deur sy eie gebod
vir 'n ewigheid gebind.
génesis 2:1
so is dan voltooi:
die hemel, en die aarde
9 junie 1997
| |