vuurklip

Religie
   erfsonde I
   erfsonde II
   uitverkorene?
   vooroordeel
   gebed
   voltooiïng
   na sý beeld

      erfsonde II

ons tyd is beperk
en veels te kort
om ooit te weet
wat sal word
watter pyn en leed
ín sal werk
op dié wat
na ons kom

ons eie swaar
is húlle erfenis
laat ons hulle na
moet hulle
namens ons dra

25 julie 1995

   
   

21-06-2025 07:24:49
page 141/1 count: 174
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25