vuurklip

Ravage
   misfit
   gebed
   winter
   smalls
   ravage I
   ravage II
   ravage III
   carpe diem
   fasade
   ebola virus
   sneeu
   valentyn 1997

      valentyn 1997

elke keer
wat jy my
glimoog toelag
word my verweer
teen die maer man
net versterk

elke keer
as jou hande
oor my speel
lê dit die maer man
meer aan bande

en al sal die maer man
eendag wen
het ons mekaar
darem geken ...

14 februarie 1997

   
   

21-06-2025 07:21:04
page 133/ count: 170
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25