vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | Sneeu
Die "sneeu van ander jare"
kom skif teen my slape,
kleef aan my bors
en verbleek my balhare.
Sy koue kom sit in my bloed
en slaan neer in my are
12 Augustus 1996
| |