vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | ebola virus
sou jy dan
die virus vrees
wanneer dit hierdie
aardse vlees
vloeibaar maak;
verteer en óplos?
en sodoende jou
van hierdie aardse hèl
verlos?
11 mei 1995
| |