vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | fasade
ons is almal ewe swak
ons pis en poep en kak
organe en spiere
sinapse en kliere
met senings gelas
alles presies
in die epidermis ingegepas
18 januarie 1995
woensdagaand
nav Roxette se swetende
aksie op die verhoog
tydens 'n konsert in
johannesburg
| |