vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | carpe diem
ek tel my jare
aan die jaarlikse
val van die blare
en eendag as ek my kom kry
dan is als eensklaps verby.
15 desember 1994
donderdagaand
| |