vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | ravage II
my ballas opgedroog
alle denke uit my brein geloog
'n meedoënlose verval
waarteen die tyd
geen teëstand gedoog
sondag 17 april 1994
| |