vuurklip

Ravage
   misfit
   gebed
   winter
   smalls
   ravage I
   ravage II
   ravage III
   carpe diem
   fasade
   ebola virus
   sneeu
   valentyn 1997

      smalls

die cape times smalls
gedenk vandag
baie gestorwenes...

botha, bownes en brink
aan hulle word daar hier gedink

maar wat het geword
van die siel
van rebecca ford?
en was de jongh
se lewe kort?

talle rou
oor stella george
maar net die vrou
van gerry minne
bely verlies
van haar beminde

christiaan vegter
het ook verloor
en mavis lamb?
het sy soos een gesterf?


wanneer mý beurt kom
sal iemand my onthou?
en wie sal oor my rou?

3 januarie 1990

   
   

21-06-2025 06:50:00
page 124/ count: 158
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25