vuurklip Ravage misfit gebed winter smalls ravage I ravage II ravage III carpe diem fasade ebola virus sneeu valentyn 1997
| | | misfit
ek sit by die huis
op my gat
ek het my kruis
kaart en transport
hond kinders en kat
maar is ek tuis?
Brelingen, by Hannover
in die hotel: "Der Deutscher Hermann" naby Belsen
25 Oktober 1990
| |