vuurklip

Kwatryne
   cabernet
   cnn
   kapitulasie
   veneer
   roes
   verjaar
   judas
   vergete
   helde van weleer
   valentyn

      

valentyn I

valentyn my valentyn
bietjie lekker bietjie pyn
en as die wolke donker maak,
dan is jy my sonneskyn

valentyn II

gee my nog 'n drukkie
bly nog net 'n rukkie
solank jy nog aan my raak
leef ek nog 'n stukkie

14 februarie 1998


   
   

21-06-2025 08:55:53
page 120/1 count: 188
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25