vuurklipKwatryne cabernet cnn kapitulasie veneer roes verjaar judas vergete helde van weleer valentyn judas kan wolf skaapwagter speel en wat kan dit die skaap skeel? want die wagter is tog ook slagter wat in die vleis en bloed deel. woensdagaand 9 April 1997
Kwatryne cabernet cnn kapitulasie veneer roes verjaar judas vergete helde van weleer valentyn
judas kan wolf skaapwagter speel en wat kan dit die skaap skeel? want die wagter is tog ook slagter wat in die vleis en bloed deel.
woensdagaand 9 April 1997