vuurklip Nostalgie uitkyk sederberg sleeppad Stiltes skemer ewige meeue spore tafelberg I tafelberg II Geologie Gister
| | | spore
op noordhoekstrand
het ons spore gaan lê
tussen wolke en sand
ons had toe
mekaar
nog veel te sê
maar die wind
het ons woorde verdraai
en mettertyd
ons spore weggewaai
woensdagaand
24 februarie 1998
Afskeid en vertrek
Karel Schoeman 1990:
die strand behou nie die voetmerk nie
| |