vuurklip Nostalgie uitkyk sederberg sleeppad Stiltes skemer ewige meeue spore tafelberg I tafelberg II Geologie Gister
| | | skemer
whistlers se ou stryders
in tweë en drieë
om die kroegtoonbank
betuig hulde en dank:
vlieë wat met knikkende knieë
vergaar by gestorte poele drank
vlietende frases:
... herman and john ...
... 501 squadron ...
... is julle nog dors? ...
... what air force? ...
mirakel werkers
wat dan en wan
op wankelende hardehout pote
hulle brandewyn
in water loop verander
saterdag 27 januarie 1996
by whistlers, rondebosch
| |