vuurklip

Politiek
   gemene spel
   biblioteekdiens
   nuus
   goeie môre
   politici

      

goeie môre!

as ek soggens die tv aanslaan
vir goeie môre suid afrika
moet ek my telkens afvra
wat so goed is aan
die môre
in suid afrika

na die vrou van body beat
wys hoe om swetend fiks te bly
hoor ons wie
nou weer die land besteel
en hoeveel lyke is
na nóg 'n vlaag geweld gekry

6 september 1993


   
   

21-06-2025 06:07:48
page 102/ count: 144
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25