vuurklip

Politiek
   gemene spel
   biblioteekdiens
   nuus
   goeie môre
   politici

      

goeie nuus ... slegte nuus

op tv aanskou ons
die branddood
van 'n man en vrou
skoonma en drie kinders
die kamera fokus op verbrande klere
en mensvleis

met 'n guitige knipoog
belowe riaan ons
die opwinding
van wimbledon
wat volg ...

28 junie 1993


   
   

21-06-2025 07:15:09
page 101/ count: 168
function if_ShowPage_00
version: 2023-04-14 11:41:25