vuurklip Politiek gemene spel biblioteekdiens nuus goeie môre politici
| | | biblioteekdiens
in boeke probeer ons steeds ontvlug
van die rinkhalsbrandgeur
wat permanent hang in ons lug
en onbelemmerd dring
deur elke geslote venster en deur
maandagaand 7 junie 1993
| |